skinny.

Latest / Spitstyd

Kuns met kontant 29 Oktober 2025

Deel 1: Daar is iets besonders aan die geur van varsgebakte beskuit - dis nie net mooi herinneringe nie, dis harde werk, risiko en baie geloof. Henco Kruger se gas het verlede jaar RSG se Bakgat-beskuitbakkompetisie gewen en toe besluit: dis nou of nooit. Sy begin haar eie bakkery met die naam Kraak. Dis Marthlé Smith! Sy deel hoe sy die oond warm hou, nie net vir haar beskuit nie, maar ook vir haar besigheid se finansies. Dis ’n gesprek oor passie, deeg, en die harde realiteit van rande en sente in die wêreld van bak en brou. Dis inspirerend om te hoor hoe ’n liefde…

The skinny

The skinny isn't ready yet — notes appear once the transcript is processed.