skinny.

Latest / Spitstyd

Kuns met kontant 4 Junie 2025

Deel 2: Vir hom is ‘n resepteboek nie net ‘n boek nie, dis kuns. Henco met ‘n c was gelukkig om aan sy tafel te mag eet by Klein Jan, die Noord-Kaapse restaurant van Jan Hendrik van der Westhuizen. In ‘n eensame spierwit kothuisie op ‘n Kalahariplaas begin ‘n uiters luukse maaltyd. Jy gaan van daar af ondergronds, dan word jy oorrompel met ‘n tiengang maaltyd die res van die dag, afgesluit met ‘n koppie moerkoffie gemaak van boompeule. Is dit oorweldigend om ‘n bouprojek soos Klein Jan saam met die Oppenheimer-gesin aan te pak en te beplan, en wat is die finansiële uitdagings? Sy eerste…

The skinny

The skinny isn't ready yet — notes appear once the transcript is processed.