
Kuns met kontant 2 April 2025
Deel 1: Margaret Gardiner het op 16 ‘n internasionale voorbladmeisie geword, en kort daarna Mej. Heelal op 18. Sy het as moderedakteur by GoldenGlobes.com haar as vermaaklikheidsverslaggewer in Hollywood gevestig. Margaret is gewoonlik die onderhoudvoerder in Los Angeles wat vrae aan gesogte sterre rig, maar nou beantwoord sy Henco Kruger se vrae oor ‘n boek wat sy pas vrygestel het. Margaret weet hoe dit voel om op die rooi tapyt te wees, in die kollig – en wat agter die skerms aangaan. Met ‘n graad in sielkunde is hierdie debuutroman van haar vir elke vrou wat al…
The skinny
The skinny isn't ready yet — notes appear once the transcript is processed.