
Kuns met kontant 26 Maart 2025
Deel 2: Chereé Strydom en haar ewe talentvolle sangerman Wynand Strydom vermaak gehore al die afgelope 20 jaar met hulle countryklanke. Vanuit Langebaan aan die Weskus praat Chereé, wat Henco Kruger as Suid-Afrika se eie country girl beskryf, openhartig oor die uitdagings in haar en Wynand se lewe as ‘n egpaar wat voltyds in die Afrikaanse musiekbedryf werk, hulle huis wat afgebrand het, en wat dit verg om tussendeur optredes en lang toere op die pad suksesvolle entrepreneurs en ouers van twee dogtertjies te wees. As voltydse sangers het Chereé en Wynand al aan albei kante van die tafel gesit…
The skinny
The skinny isn't ready yet — notes appear once the transcript is processed.