
Kuns met kontant 21 Mei 2025
Deel 2: Rian van Heerden is lief vir praat en vir die mikrofoon; hy help graag; hy is nie bang vir uitdagings nie (soos om ’n restaurant te koop en daarvan ’n sukses te maak); hy verbreek grense en daag mense uit; en hy is braaf. Maar bowenal is hy eerlik en reguit met sy luisteraars en kykers. In hierdie openhartige onderhoud wissel Rian sy vertellings af van snaaks tot hartseer tot eerlik tot ongemaklik. Hy is bekend vir sy skerp humor en onverskrokke geselskap, soos gesien in sy program Laataand by Rian, wat gewilde gaste, vurige debatte en eerlike gesprekke oor aktuele kwessies insluit…
The skinny
The skinny isn't ready yet — notes appear once the transcript is processed.