skinny.

Latest / Spitstyd

Kuns met kontant 2 Oktober 2024

Deel 2: Op 16 Desember 2024 sal hulle 45 jaar getroud wees, nadat hulle reeds as jong verliefde studente saam begin sing het én meer as 30 jaar sedert hulle die musiekbedryf met “Wil Jy Dans Carina?” oorrompel het. Dié liedjie het ‘n pad na ‘n loopbaan oopgemaak wat hulle nooit beplan het nie. Hulle het hulle onderwysloopbane op Mokopane begin, maar Francois het kort hierna die finansiële wêreld betree en ‘n suksesvolle makelaar geword. Hy was meeste van sy loopbaan in die SAUK se Auckland Park-gebou as makelaar vir ‘n groot bank werksaam. Francois en Elizabeth sing omdat dit vir hulle lekker…

The skinny

The skinny isn't ready yet — notes appear once the transcript is processed.