skinny.

Latest / Spitstyd

Wen met Spitstyd en XERO - Deel 1

[PROMOSIE] Indien jy ‘n besigheid bestuur, weet jy dat dit noodsaaklik is om tred te hou met die jongste tegnologie. Om te belê in ‘n digitale stelsel vereenvoudig onder meer finansiële take. Wolk-tegnologie integreer met ander toepassings. XERO het ‘n aanlyn toepassingswinkel met meer as 1 000 toepassings wat aan die XERO-rekeningkundige sagteware gekoppel kan word. Dink aan oplossings vir kontantvloei, die bestuur van voorraad, die samestelling van verslae tot menslike hulpbronne-hulpmiddels. Om meer uit te vind oor hoe XERO jou besigheid kan help, besoek die XERO-webwerf by…

The skinny

The skinny isn't ready yet — notes appear once the transcript is processed.