skinny.

Latest / Spitstyd

Kuns met kontant 8 Mei 2024

Deel 2: Hy is letterlik en figuurlik ‘n “straight shooter”. Hy is ‘n top en bekende private ondersoeker. Hy maak ‘n verskil in veiligheid en sekerheid deurdat hy misdaad identifiseer, analiseer, ondersoek en oplos. Hy is ook ‘n mense-mens soos Henco Kruger met die intrapslag by Mike Bolhuis se huis agterkom. Henco het vinnig tot ‘n dieper insig oor die mens wat Mike werklik is, gekom - in teenstelling met hoe die media hom voorstel. Mike Bolhuis is in alle opsigte baie uniek, en wie beter om te raadpleeg oor hoe om glyjakkalse en skurke daarbuite wat jou geld wil steel, te vermy? Vir iemand…

The skinny

The skinny isn't ready yet — notes appear once the transcript is processed.