skinny.

Latest / Spitstyd

Kuns met kontant 5 Junie 2024

Deel 1 - Vlok Cilliers, wat ná sy rugbyspeeldae, skopafrigter van die WP en Bulle was, en nou die Franse nasionale span, vertel hoe hy die tegnieke in skopafrigting toepas op sy persoonlike finansies, en hoe dit vir jou ook van waarde kan wees. Hy word as Suid-Afrika se beste skopafrigter gereken. Hy woon ses maande in Parys, Frankryk, en ses maande in Stellenbosch en wil in samewerking met RSG, klinieke vir finansies aanbied soortgelyk aan die skopklinieke wat hy dwarsoor die land aanbied. Met behulp van VlokSkop help hy gemeenskappe met langtermynoplossings vir hulle probleme i.p.v…

The skinny

The skinny isn't ready yet — notes appear once the transcript is processed.