skinny.

Latest / Spitstyd

Kuns met kontant 24 April 2024

Deel 2: Radio-en televisiepersoonlikheid Elana Afrika-Bredenkamp het tans die nommer een ouerskap-potgooi in die land, wat ouers maklike toegang tot nuttige ouerskapwenke en inligting bied. Sy vertel hoe 'n mens geld d.m.v. suksesvolle potgooi-reekse en sosiale media in die algemeen maak. Haar twee gunsteling Afrikaanse woorde is goedhartigheid en geduld. Sy glo mens moet geduld aan die dag lê wanneer dit by jou beleggings en finansies kom. Sy laat haarself toe om oor uitdagings in die lewe te huil, uit te stel en selfs te skree, maar sy laat haarself nooit toe om dit te vrees nie - nie eers…

The skinny

The skinny isn't ready yet — notes appear once the transcript is processed.