skinny.

Latest / Spitstyd

Wyle Hannes Strydom praat oor die 27 jaar sedert die 1995-glorie

Op Vrydag 24 Junie 2022 het die Springbok-legende, wyle Hannes Strydom in die ateljee kom kuier. Op die dag, 27 jaar vantevore het Francois Pienaar se Bokspan vir die eerste keer en met hul eerste probeerslag, die Webb Ellis-trofee verower. Hannes deel sy herinneringe van die dag en praat ook oor die wending wat sy lewe sederdien geneem het.

The skinny

The skinny isn't ready yet — notes appear once the transcript is processed.