
Kuns met kontant 22 November 2023
Rooksein is besig om die musiekbedryf behoorlik op horings te neem. Ná die reuse sukses van Kyk Na My Hart, Damlelielief en Genade Nader het hulle pas ’n nuwe enkelsnit, Weet Jy, vrygestel. Die musiektrio bestaan uit Megan Tait, Renier West (Bernice West se broer) en Dian Maritz. Megan, die hoofsanger en voltydse dieetkundige wat in Gqeberha praktiseer, werk elke dag met mense se gesondheidsdoelwitte en kondisies in haar praktyk, maar ook in 'n kliniese omgewing in 'n hospitaal met pasiënte wat mediese voedingsterapie benodig ná chirurgie. Saam met haar eie gesondheidsdoelwitte het Megan ook…
The skinny
The skinny isn't ready yet — notes appear once the transcript is processed.