
Kuns met kontant 10 Januarie 2024
Die veteraan-rolprentvervaardiger André Scholtz vier vyf dekades in die plaaslike rolprentbedryf en sy naam is aan talle droomrolprente van Katinka Heyns, Dalene Matthee en Leon Schuster gekoppel. Ons almal gaan fliek maar André sou nooit kon droom dat dit sy lewe sou word nie. Die rolprentbedryf is gevul met onsekerheid maar die behoefte om ‘n goeie rolprent te vervaardig bly staan en hy sien homself as ‘n saaiboer met sy rolprente - jy weet nooit of dit wat jy geplant het, ‘n oes gaan oplewer nie. Hy deel in hierdie gesrpek hoe hy sy loopbaan finansieël volhoubaar kon volg en hoe mens…
The skinny
The skinny isn't ready yet — notes appear once the transcript is processed.