skinny.

Latest / Spitstyd

Kuns met kontant 20 Desember 2023

Hy speel elke dag van sy lewe vleuel - nie linker of regtervleuel nie - die vleuelklavier. Hy is 'n Steinway-kunstenaar dus word sy naam in dieselfde asem as pianiste soos Sergei Rachmaninoff genoem. Hierdie oud-Bloemfonteiner is seker die bedrywigste pianis in die land en is meer as 20 jaar Nataniël se eksklusiewe begeleier wanneer hy nie self tuis en in die buiteland met sy Charl du Plessis-trio toer nie. As wêreldbekende pianis wat jaarliks in konsertsale soos die Royal Albert Hall in Londen, die Berliner Philharmonie in Duitsland, die Shangai Oriental Arts Centre in China en die…

The skinny

The skinny isn't ready yet — notes appear once the transcript is processed.