
Kuns met kontant 30 Augustus 2023
Deel 2: Aanvanklik was klassieke rolle op die verhoog haar forté, maar in 2000 het sy begin om vir 19 jaar die rol van Hilda de Kock in die immergroen 7de Laan te vertolk. Daar sal soms finansiële teëspoed en slaggate wees, maar dis hoe die lewe is - dis meestal nie deur 'n mens se eie toedoen nie - veral in 'n diep persoonlike geval wat sy met Henco met 'n c deel, toe sy haar moeder se lewe probeer red het. Maar wat belangrik is, is dat jy nooit moed verloor nie. Hilda-vannie-Laan, Annelisa Weiland, sê haar grootwordjare het haar help vorm vir ‘n lewe as ‘n aktrise. In haar kop was Hilda…
The skinny
The skinny isn't ready yet — notes appear once the transcript is processed.