
Kuns met kontant 11 Oktober 2023
Deel 1: Reynardt Hugo sê agter sy glansbeeld as Binnelanders se dr. Tertius Jonker, en as oud-lid van van die sanggroep Adam, het daar jare lank probleme geskuil. Sewe jaar gelede het hy besluit om sy lewe om te keer. Hy het alles wat hom ongelukkig maak en gewoonlik die pad laat byster raak, by die agterdeur uitgegooi en by 'n psigiatriese kliniek aangeklop. Daar is bipolêre depressie en angsversteurig by hom gediagnosieer. Reynardt is nie meer skaam om oor sy pynlike jare te praat nie, en hy lig die sluier daaroor in hierdie gesprek. Al is daar vrese om die die mees intieme besonderhede van…
The skinny
The skinny isn't ready yet — notes appear once the transcript is processed.