skinny.

Latest / Spitstyd

Kuns met kontant 21 Februarie 2024

Sedert Johan Brümmer, of te wel Fatman, ses jaar gelede in die topvyf van die tweede seisoen van The Voice SA geëindig het, is daar geen keer aan hom nie. Hy het op die klein dorpie, Marble Hall in Limpopo, grootgeword. Sy pa was ’n beroepsmusikant, wat saam met sy dansorkes die land plat getoer het. Johan het feitlik op die verhoog groot geword. 'n Hele paar jaar gelede het hy 'n vertoning op die Randse Paasskou gehou. 'n Vriend van hom, die akteur en destydse Gladiator, Garth Collins, het uit verveeldheid 'n paar mense wat verbystap het uitgedaag om "die Fatman" te probeer optel, en dan 'n…

The skinny

The skinny isn't ready yet — notes appear once the transcript is processed.