Shows / Bizskoops (Afrikaans)

Bizskoops (Afrikaans)
Bizskoops, aangebied deur Isabel Potgieter, bied 'n blik op plaaslike en globale sake-ontwikkelings. Ons bring vir jou in-diepte onderhoude met bedryfsleiers en entrepreneurs, deel hul strategieë en stories vir sukses. Die voormalige President van die Ekonomiese Vereniging van Suid-Afrika en dosent verbonde aan die Noordwes-Universiteit se sakeskool, prof. Waldo Krugell, gee weekliks ʼn oorsig oor stand van die ekonomie. Bly op hoogte met Bizskoops – vir 'n omvattende besigheidsperspektief.
The show, from its episodes
No episode notes yet. Recurring topics, people and starter picks will appear when notes are available.
Typical episode length
10m · median of 85 episodes with a known length
Solo / guest format
Unknown — existing notes name people mentioned, but do not identify hosts or guests.
Recurring topics
No recurring topics established yet.
Recurring people
No recurring people established yet.
Start here
No starter picks yet — no published episodes with audio and a recorded notes hook.
Episodes
Bizskoops (Afrikaans)Bizskoops - 21 Augustus 2025
Op die program vandag... # Die Verbruikersprysindeks vir Julie is op tot drie-komma-vyf persent # Chris Hattingh van die Sentrum vir Risiko-ontleding gesels…
Bizskoops (Afrikaans)Bizskoops - 14 Augustus 2025
Op die program vandag... # Suid-Afrika se handelsdepartement het nuwe regulasies voorgestel om uitvoerders te help om die 30 persent Amerikaanse tariewe te…
Bizskoops (Afrikaans)Bizskoops - 7 Augustus 2025
Op die program vandag... # Markte is senuweeagtig oor die verskil tussen die Reserwebank en minister Godongwana oor die inflasieteiken # Die JSE oorweeg dit om…
Bizskoops (Afrikaans)Bizskoops - 31 Julie 2025
Op die program vandag... # Die IMF se Julie Wêreld Ekonomiese Vooruitsigte is meer positief oor globale groei, maar nie vir Suid-Afrika nie # Verskeie…
Bizskoops (Afrikaans)Bizskoops - 24 Julie 2025
Op die program vandag... # Die jaarlikse Verbruikersprysinflasie is op na drie persent # Suid-Afrika kan in die toekoms rentekoersverhogings in die gesig staar…
Bizskoops (Afrikaans)Bizskoops - 17 Julie 2025
Op die program vandag... # Die goewerneur van die Reserwebank waarsku dat wêreldwye handelsspanning Suid-Afrika se inflasievooruitsigte beïnvloed # Ekonome het…
Bizskoops (Afrikaans)Bizskoops - 10 Julie 2025
Op die program vandag... # Buitelandse beleggers het die afgelope vier weke miljarde se Suid-Afrikaanse aandele verkoop # Minister Godongwana verwerp oproepe…
Bizskoops (Afrikaans)Bizskoops - 03 Julie 2025
Op die program vandag... # Ekonome verwag dat die Suid-Afrikaanse Reserwebank meer versigtig sal wees met betrekking tot 'n rentekoersverlaging # Suid-Afrika…
Bizskoops (Afrikaans)Bizskoops - 26 Junie 2025
Op die program vandag... # Gemiddelde salarisse in Suid-Afrika het daarin geslaag om inflasie te oortref # Die Suid-Afrikaanse regering het 'n lening van…
Bizskoops (Afrikaans)Bizskoops - 19 Junie 2025
Op die program vandag... # Suid-Afrika staar 'n aftreespaarkrisis in die gesig # Die Jaarlikse Verbruikersprysinflasie vir Mei is onveranderd vanaf April # Die…
Bizskoops (Afrikaans)Bizskoops - 13 Junie 2025
Op die program vandag... # Vervaardigingsproduksie het in April gedaal, wat die skerpste afname in meer as 'n jaar aandui # 'n Ekonoom moedig ouers aan om die…
Bizskoops (Afrikaans)Bizskoops - 05 Junie 2025
Op die program vandag: # Suid-Afrika se ekonomie het aan die begin van die jaar slegs geringe groei getoon # President Cyril Ramaphosa versoek Suid-Afrikaanse…
Bizskoops (Afrikaans)Bizskoops - 29 Mei 2025
Op die program vandag: # Die voorgestelde nuwe beleidsriglyne vir die inligtingskommunikasietegnologiesektor is nie beperk tot net Starlink nie # Heeltemal te…
Bizskoops (Afrikaans)Bizskoops - 22 Mei 2025
Op die program vandag: # Ons kyk na vanmiddag se begrotingsrede # Die jaarlikse verbruikersprysinflasie vir April toon 'n marginale styging # Die ekonoom Waldo…
Bizskoops (Afrikaans)Bizskoops - 15 Mei 2025
Op die program vandag: # Bank of America sê Suid-Afrika se komende begroting sal 'n sleutelaanwyser van politieke stabiliteit wees eerder as net finansiële…
Bizskoops (Afrikaans)Bizskoops - 08 Mei 2025
Op die program vandag: # Die private gesondheidsorgsektor het die eerste ronde gewen in sy regstryd teen die NGV # Suid-Afrika se ekonomiese vooruitsigte het…
Bizskoops (Afrikaans)Bizskoops - 01 Mei 2025
Op die program vandag: # Die parlement sê dit sal begrotingsperdatums nakom # Chery, sal gedurende hierdie jaar 19 nuwe energievoertuie in Suid-Afrika…
Bizskoops (Afrikaans)Bizskoops - 24 April 2025
Op die program vandag: # Mieliepryse het gister met 15% die hoogte ingeskiet # SA se dalende mynbou-uitset sal na verwagting die land se BBP tref # Die ekonoom…
Bizskoops (Afrikaans)Bizskoops - 17 April 2025
Op die program vandag: # Die Reserwebank voorspel groei vir die plaaslike ekonomie vanjaar # Transnet-werkers kan binnekort begin staak # Die ekonoom Waldo…
Bizskoops (Afrikaans)Bizskoops - 09 April 2025
Op die program vandag: # Die reserwebank sal waarskynlik rentekoerse onveranderd hou # Provinsies het miljarde aan die Nasionale Tesourie verloor in onbestede…
Bizskoops (Afrikaans)Bizskoops - 03 April 2025
Op die program vandag: # n Eenheid van Absa beplan om volgende jaar 'n verteenwoordigende kantoor in Dubai te open # Die ekonoom Waldo Krugell praat oor beleid…
Bizskoops (Afrikaans)Bizskoops - 27 Maart 2025
Op die program vandag: # Die Suid-Afrikaanse ekonomie het in die vierde kwartaal van 2024 nog 12-duisend werksgeleenthede bygevoeg # Kenners bevraagteken die…
Bizskoops (Afrikaans)Bizskoops - 20 Maart 2025
Op die program vandag: # Ons praat met Chris Hattingh van die Sentrum vir Risiko-ontleding oor Volkswagen Group Africa wat meen dit word al moeiliker om in…
Bizskoops (Afrikaans)Bizskoops - 13 Maart 2025
Ons het vandag 'n baie spesiale program. # Eerstens kyk ons na die minister van Finansies, Enoch Godongwana, se begrotingsrede. # Die Ekonoom, professor Waldo…
Bizskoops (Afrikaans)Bizskoops - 06 Maart 2025
Op die program vandag: # Die Nasionale Gesondheidsversekering-hofsaak is aan die gang # Ons praat met Chris Hattingh van die Sentrum vir Risiko-ontleding oor…