Latest / Bizskoops (Afrikaans)

Bizskoops - 10 Julie 2025
Op die program vandag...
# Buitelandse beleggers het die afgelope vier weke miljarde se Suid-Afrikaanse aandele verkoop
# Minister Godongwana verwerp oproepe vir 'n welvaartsbelasting of 'n apartheid-era-regstellingsbelasting.
# Die ekonoom Waldo Krugell praat oor die impak van die VSA tariewe op die land se ekonomie
# In internasionale sakenuus… President Donald Trump het 'n invoerbelasting van 50 persent op koper wat die VSA binnegaan, aangekondig
# In beleggingsnuus… Deposante wat hul geld by die bedriegde VBS Bank gespaar het, het waarskynlik hul finale dividend ontvang
En ons gesels met…
The skinny
The skinny isn't ready yet — notes appear once the transcript is processed.