Latest / Bizskoops (Afrikaans)

Bizskoops - 13 Junie 2025
Op die program vandag...
# Vervaardigingsproduksie het in April gedaal, wat die skerpste afname in meer as 'n jaar aandui
# 'n Ekonoom moedig ouers aan om die voorbeeld vir hul kinders te stel oor hoe om besteding en spaargeld te bestuur
# Die ekonoom Waldo Krugell praat oor die BTW nulkoerse debat
# In internasionale sakenuus… Vakatures in die Verenigde Koninkryk het gedaal en hul werkloosheidsyfer het toegeneem
# In beleggingsnuus…. Telkom mik op inkomstegroei bo-inflasie
# En, ons gesels ook met Chris Hattingh van die Sentrum vir Risiko-ontleding oor onder meer die regering van nasionale…
The skinny
The skinny isn't ready yet — notes appear once the transcript is processed.