skinny.

Latest / Bizskoops (Afrikaans)

Bizskoops - 19 Junie 2025

Op die program vandag...

# Suid-Afrika staar 'n aftreespaarkrisis in die gesig

# Die Jaarlikse Verbruikersprysinflasie vir Mei is onveranderd vanaf April

# Die ekonoom Waldo Krugell praat oor hoe die ekonomie nie van handels- of werklike oorloë hou nie

# In internasionale sakenuus… Die Verenigde Koninkryk en die VSA onderteken nuwe handelsooreenkoms wat mate van verligting bring

# In beleggingsnuus…. Sasol se aandeelprys het sedert April met meer as 80 persent gegroei

En, ons gesels ook met Chris Hattingh van die Sentrum vir Risiko-ontleding oor die nasionale dialoog, die gevreesde gryslys en…

Log in to save or queue this episode.

The skinny

The skinny isn't ready yet — notes appear once the transcript is processed.