skinny.

Latest / Bizskoops (Afrikaans)

Bizskoops - 17 Julie 2025

Op die program vandag...

# Die goewerneur van die Reserwebank waarsku dat wêreldwye handelsspanning Suid-Afrika se inflasievooruitsigte beïnvloed

# Ekonome het Suid-Afrika se ekonomiese groeivoorspellings hersien

# Die ekonoom Waldo Krugell praat oor positiewe en negatiewe sentiment oor die land se ekonomie

# In internasionale sakenuus… China se ekonomiese groei verlangsaam

# In beleggingsnuus… Die krimpende aantal genoteerde maatskappye op die JSE is 'n bron van kommer

En ons gesels met Chris Hatting van die Sentrum vir Risiko-ontleding oor onder andere die hoofhindernisse wat Suid-Afrika…

Log in to save or queue this episode.

The skinny

The skinny isn't ready yet — notes appear once the transcript is processed.