skinny.

Latest / Bizskoops (Afrikaans)

Bizskoops - 01 Mei 2025

Op die program vandag:

# Die parlement sê dit sal begrotingsperdatums nakom

# Chery, sal gedurende hierdie jaar 19 nuwe energievoertuie in Suid-Afrika bekendstel.

# Die ekonoom Waldo Krugell praat oor die Minister van Finansies wat nou weer die begroting ter tafel moet le.

# In internasionale sakenuus...ontleders waarsku dat BP gedwing kan word om sy aandeleterugkoopprogramme in die komende jaar te verminder

# In beleggingsnuus… Beleggers hou hulle oe op Suid-Afrika en Kenya

En ons gesels ook met Chris Hattingh van die Sentrum vir Risiko-ontleding oor onder andere rasse-indiensnemingswette…

Log in to save or queue this episode.

The skinny

The skinny isn't ready yet — notes appear once the transcript is processed.