Latest / Bizskoops (Afrikaans)

Bizskoops - 21 Augustus 2025
Op die program vandag...
# Die Verbruikersprysindeks vir Julie is op tot drie-komma-vyf persent
# Chris Hattingh van die Sentrum vir Risiko-ontleding gesels oor die land se werkloosheidskrisis
# Die ekonoom Waldo Krugell praat oor die regering se ondersteuningspakket in reaksie op die VSA se 30% handelstariewe
# In internasionale sakenuus… gesels ons vandag oor die VSA se ekonomie
# In beleggingsnuus… Harmony Gold het regulatoriese goedkeuring verkry om MAC Copper te verkry
En ons gesels met 'n leierskapsafrigter en strateeg by die sakeleierskapsprogram ABL oor hoe entrepreneurs en…
The skinny
The skinny isn't ready yet — notes appear once the transcript is processed.