skinny.

Latest / Bizskoops (Afrikaans)

Bizskoops - 31 Julie 2025

Op die program vandag...

# Die IMF se Julie Wêreld Ekonomiese Vooruitsigte is meer positief oor globale groei, maar nie vir Suid-Afrika nie

# Verskeie belangrike gevolgtrekkings kan gemaak word uit die toutrekkery met die begroting vanjaar

# Die ekonoom Waldo Krugell praat oor môre se repokoersbesluit

# In internasionale sakenuus… 'n VSA-miljardêr verwelkom die land se planne om 'n 50 persent-tarief op koperinvoere te hef

# In beleggingsnuus… Kumba Iron Ore het 'n daling van vier persent in inkomste gerapporteer

En, ons praat met die hoof van omgewings-, sosiale- en bestuursaspekte en impak…

Log in to save or queue this episode.

The skinny

The skinny isn't ready yet — notes appear once the transcript is processed.