skinny.

Latest / Bizskoops (Afrikaans)

Bizskoops - 05 Junie 2025

Op die program vandag:

# Suid-Afrika se ekonomie het aan die begin van die jaar slegs geringe groei getoon

# President Cyril Ramaphosa versoek Suid-Afrikaanse besighede om verdere geleenthede aan jongmense te bied

# Die ekonoom Waldo Krugell praat oor die beplande nasionale dialoog en wat bespreek moet word in terme van die land se ekonomie.

# In internasionale sakenuus… Die Amerikaanse president Donald Trump het 'n bevel onderteken wat tariewe op staal- en aluminiuminvoer tot 50 persent verdubbel.

# In beleggingsnuus…. Ons kyk na die Boxer-suksesverhaal: hoe 'n belegging van 186 miljoen rand…

Log in to save or queue this episode.

The skinny

The skinny isn't ready yet — notes appear once the transcript is processed.