skinny.

Latest / Bizskoops (Afrikaans)

Bizskoops - 09 April 2025

Op die program vandag:

# Die reserwebank sal waarskynlik rentekoerse onveranderd hou

# Provinsies het miljarde aan die Nasionale Tesourie verloor in onbestede fondse wat bedoel was vir infrastruktuurontwikkeling

# Die ekonoom Waldo Krugell praat oor die hersiening van owerheidsbesteding

# In internasionale sakenuus ... ‘n Volskaalse handelsoorlog het tussen die VSA en China begin

# In beleggingsnuus… Cashbuild mik vir hoër inkomste marksegment

En, ons gesels ook met ʼn spesialis adviseur van premier Alan Winde van die Wes-Kaap, Alwie Lester, oor die Wes-Kaapse regering se…

Log in to save or queue this episode.

The skinny

The skinny isn't ready yet — notes appear once the transcript is processed.