skinny.

Latest / Bizskoops (Afrikaans)

Bizskoops - 29 Mei 2025

Op die program vandag:

# Die voorgestelde nuwe beleidsriglyne vir die inligtingskommunikasietegnologiesektor is nie

beperk tot net Starlink nie

# Heeltemal te veel Suid-Afrikaanse huishoudings ervaar steeds voedselonsekerheid

# Die ekonoom Waldo Krugell praat oor môre se verwagte rentekoers aankondiging

# In internasionale sakenuus… Die beheermaatskappy van die aanlyn inkopieplatform Temu ervaar tonemende druk

# In beleggingsnuus…. Pepkor het 'n noemenswaardige groei en verbeterde winsmarges aangekondig

En, ons gesels ook met Chris Hattingh van die Sentrum vir Risiko-ontleding oor onder meer…

Log in to save or queue this episode.

The skinny

The skinny isn't ready yet — notes appear once the transcript is processed.