Shows / Radioteater

Radioteater
Teater van die verbeelding. Die dramas word in twee seisone uitgesaai: April tot Junie en Oktober tot Desember.
Episodes
RadioteaterDIE LYK deur Karin du Toit
'n Aksiebelaaide donker komedie oor 'n graf, 'n kis en 'n lyk... Trudie word jare lank fisies en emosioneel deur haar man aangerand. Een aand, tydens 'n hewige…
RadioteaterAS 'N KIND KOM KUIER deur Zelda Bezuidenhout
Die bejaarde Elna Smit-Smith is ernstig siek. Haar kinders is te besig om haar dikwels te besoek, en haar versorger, Vanessa, word 'n hegte vriendin. Hulle…
RadioteaterKOUE KAIINGS deur Lee Doubell
'n Spookstorie met 'n verskil… Vyf jong mans is in die laat jare 70 op pad na Upington om vir hulle nasionale diensplig aan te meld. Hulle is almal kleurvolle…
RadioteaterDIE HUISBESOEK deur Wilmi Wheeler
Celia roep in die vroeë oggendure die hulp van hulle jong dominee op die dorp in. Sy het pas ontdek dat haar man, Paul, 'n verhouding het. Terwyl die dominee…
RadioteaterMY MENSE deur Dot Serfontein
“Uit die keur van Serfontein se werke neem Antoinette Kellerman jou met deernis terug na die skrywer se kosbare beskrywings van haar ouers, haar soms…
RadioteaterTEERLING 3: DIE WIEL DRAAI deur PG du Plessis
Een van die gevierde dramaturg PG du Plessis se ses kort Teerling-dramas wat voor 'n gehoor tydens die KKNK op Oudtshoorn opgeneem en uitgesaai is. Met Stian…
RadioteaterWOLF-WOLF HOE LAAT IS DIT? deur Hennie Aucamp
Dit is reeds meer as vier dekades sedert Hennie Aucamp se absurde eenakter op 'n verhoog in Stellenbosch gedebuteer het. Die veelbekroonde radiodrama-regisseur…
RadioteaterVERGIFNIS deur Charles J. Fourie
Muriel, 'n ouerige vrou, kom woon op Touwsrivier. 'n Jong werker help haar in die tuin en steel haar beursie, omdat hy ook graag iets luuks en lekkers by die…
RadioteaterGENADE deur Marita van der Vyver
Kas Stuurman is 'n afgetrede koerantman en lief vir woordspeletjies, wyn, blokkiesraaisels en sy vrou. Door Stuurman is 'n afgetrede Afrikaans-onderwyseres en…
RadioteaterSJARRAP EN EET JOU KOS! deur Ilné Fourie
Betree die gedagtewêreld van die kelner om vanuit daardie uiters intieme kennismaking, die (on-)heilige, nooit gehoorde dinge (met apologie aan N.P. van Wyk…
RadioteaterDIE LEË GRAF deur Helena Hugo
In die Paastyd herleef ons opnuut die kruisdood van Jesus, maar ook sy opstanding. Vir Nikodemus gaan dit gepaard met 'n geloofstryd. Kan hy sy posisie in die…
RadioteaterDIE GOUE KRING deur Uys Krige
Hierdie argiefdrama is 'n liriese en poëtiese drama oor die geliefdes Ferdinand en Isabella wat graag wil trou, maar dan daag 'n aantreklike jong man op. Hy is…
RadioteaterMIKE EN MAVIS deur Wessel Pretorius
Mavis Kellerman is 'n weduwee wat haarself afgesluit het van die wêreld. Sy e-pos slegs haar dogter en gaan nog kerk toe. Dan word sy na die opening van 'n…
RadioteaterFAAN SE TREIN deur Pieter Fourie
Faan woon saam met sy pa en hulle huishoudster, Truia, in 'n klein Karoodorpie waar hy heeltemal begogel word deur treine. Faan word erg deur die skoolseuns…
RadioteaterDIE ENGELTJIE WAT AGTERBEBLY HET deur Piet Cillié
Trinkie en Sussie hou saam met hulle ouers somervakansie by Willie se Baai. Op die vooraand van Kersfees neul hulle oudergewoonte vir 'n Kersverhaal, want…
RadioteaterDIE KRISMISBOKKIE deur Audrey Blignaut
Die verhaal speel af in Bredasdorp gedurende die vyftigerjare. Christopher is 'n hipersensitiewe natuurkind wat moeilik aanpas op die dorp. Hy dreig telkens om…
RadioteaterMAN OP DIE MAAN deur Helena Mellet
Op 'n plaas op die Kaapse platteland boer Charl en sy dogter Carli met 'n klomp beeste. Die ander dogter, Bella, is die eienaar van 'n galery op Stellenbosch…
RadioteaterKULKIEKIES deur Deon Johnston
Hannes is glad nie beïndruk met sy ma se alewige foto's van hom op haar Facebookbladsy nie. Om die waarheid te sê, hy pes dit! Een aand is daar huismoles by…
RadioteaterDIE TJELLO deur Michiel Potgieter
'n Begaafde tjellis verbreek sy kontrak met die Sinfónica de Galicia in Spanje, vlug na sy ouers se plaas en kruip in sy kamer weg. Niks of niemand kan hom uit…
RadioteaterKORPORAAL LEMMER EN DIE ROWERS deur Bun en Heléne Booyens
Jy ontvang jou oproepinstruksies om as voyeur saam met die rowers in te val wat aanmeld in die weermagkaserne. 'n Briljante teks deur die pa en dogter…
RadioteaterDOLLER AS KOPAF deur William Oosthuizen
Freek is verveeld in die tehuis waar hy woon, en besluit om vir hom 'n “speelding” te bestel, al twyfel sy vriende Dawid en Hardus oor die waagstuk. Dit maak…
RadioteaterKOELKOP deur Leon van Nierop
'n Gesin word gedwing om vir 'n naweek in 'n afgeleë plaashuis deur te bring. Daar is geen internet- of selfoonontvangs nie. En die sosiale-media-verslaafde…
RadioteaterGROOTPAD NA KLEINKOP deur Lee Doubell
Grootpad na Kleinkop is 'n intieme dog onthutsende radiodrama oor 'n getroude paar, Gawie en Susan, wat 'n plaasaanval beleef. Die bejaarde paar word oorrompel…
RadioteaterSTILLE WATERS deur Anton Treurnich
Anna van Rooy sterf op 'n klein dorpie in die Karoo. Dit dompel nie juis die mense van die dorpie in rou nie. Sy was immers nie 'n gewilde inwoner nie, en het…
RadioteaterDIE BLIKSLIM deur Martyn le Roux
'n Savant wat rolprente, van die draaiboeke tot die vervaardigers en akteurs, soos die palm van sy hand ken, ontmoet 'n aanvallige nagraadse sielkundestudent…
RadioteaterDROSTERS deur Herschelle Benjamin
Michelle is alweer besig om te dros, of in haar eie woorde: “ek staak skool...” Haar maats Ruben, Sammy-Jo, Nicolaas en Pietie word egter vir die eerste keer…
RadioteaterDIE PRYS VAN GLO-STOF deur Retief Scholtz
Hierdie darma bied aan hoërskoolleerders die unieke geleentheid om hulle talente voor die mikrofoon te wys. RSG, ATKV en die Nasionale Toneelspelkompetisie…
RadioteaterOP DIE PAD NA ACAPULCO deur Chris Barnard
Simon en sy vrou, Mia, swerf deur 'n oorloggeteisterde land op pad na Acapulco, 'n simbool van die paradys of utopie. Die paradys bly onbereikbaar en hulle bly…
RadioteaterDIE VROU OP DIE SKUIT deur Elise Muller
'n Gesin neem hulle jong onskuldige huishulp, Bessie, saam met vakansie na Duinebaai. Sy sien vir die eerste keer die see, ry vir die eerste keer op 'n boot en…
RadioteaterBESOEK VAN DIE GRENSBREKER deur Manie Groenewald
Die radiodrama is 'n verhaal oor drie susters, hulle onsekerhede en hulle diepste geheime. Die rolle word vertolk deur Elma Potgieter, Karen Wessels en Heidi…
RadioteaterGERT GARRIES - ‘N BAAISIEKEL BLUES deur Pieter Fourie
Gert Garries wat in opdrag van RSG Drama deur Eben Cruywagen van verhoogteks na ‘n radioteater getransponeer is, bring amper ‘n derde dimensie na vore uit die…
RadioteaterAFKOELING deur Martyn le Roux
Die Vermaak-gesin is in 'n doodloopstraat. En dit is steeds snikheet in die Kaap. Amanda is in matriek, sy verwag 'n baba en is geskors. 'n Dwelmbaas is op die…
RadioteaterERFPORSIE deur Ronel Mostert
Lilian is 'n bobaas-sjef wat oorreed word om haar suksesvolle bistro te verruil vir 'n posisie by 'n gastehuis op 'n spoggerige wynplaas. Gou blyk dit 'n…
RadioteaterKAREL SE OUPA deur Retief Scholtz
Negejarige Karel du Toit kan met sy oupa oor enige iets gesels. Oupa Karel beantwoord rustig sy kleinseun se vrae, behalwe een vraag wat hy nie weet hoe om te…
RadioteaterOUMA OP HAAR BESEM deur Annika Swanepoel
Die liefde tussen twee jongmense kom te staan voor 'n toets van ouerdruk en vorige verhoudings. Wanneer Marinda, 'n duikinstrukteur, en Jay-Z, 'n sakeman wat…
RadioteaterKLIPPE WAT VAL deur Philip Rademeyer
Abrie en Kannetjie het saam grootgeword op ‘n afgeleë plaas. Kannetjie se geestesgetremdheid en die feit dat Abrie die seun van plaaswerkers was, het nie gepla…
RadioteaterWILHELM TELL deur Friedrich Schiller
Goewerneur Gessler se perderuiters jaag 'n boer tot in die meer, maar die Switserse baasskut Wilhelm Tell probeer die man red. Dit lei tot 'n onderonsie tussen…
RadioteaterANDERS GEVEER deur Sophia van Taak
'n Tienerseun met met Aspergersindroom begin 'n ongewone vriendskap met 'n moeilike ou man op 'n klein plattelandse dorpie waarheen hy en sy enkelma verhuis…
RadioteaterDIE SELLE deur Herman Cronjé
'n Welgestelde, spoggerige vrou kom te hore van 'n rewolusionêre prosedure waarvolgens die kloning van 'n mens vervolmaak is deur varke te transmuteer om…
RadioteaterONTRUIM deur Esta Steyn
Manus en Willemien is sewentig, en moet hulle groot huis opgee en afskaal. Om weg te gooi en op te pak nadat hulle hulle lewe lank versamel het, is nie maklik…
RadioteaterLIEWE PYNAPPEL deur Anna Greenfield
Elsa is hoogswanger, en haar ginekoloog het voorgestel sy begin skryf vir "Pynappel" (Elsa se naam vir haar baba omdat sy nie die geslag wil weet voor die tyd…
RadioteaterMIKE EN MAVIS deur Wessel Pretorius
Mavis Kellerman, ʼn weduwee wat haarself afgesluit het van die wêreld, behalwe vir haar e-posse met haar dogter, en haar weeklikse kerkdiens, ontvang 'n…
RadioteaterELKE POT deur Perdita van Dijk du Bois
Martie, 'n kunssinnige en verfynde vrou in haar vyftigs, is verbaas en effe onthuts dat haar jonger laatlam-suster vir haar probeer man soek. Wanneer sy…
RadioteaterGEBLIK deur Esther von Waltsleben
Die grootbaas van De-Lish besluit om sy franchise se sakebelange te beskerm, en stuur sy seun en jong ambisieuese werksvriend na Blikfontein om op die…
RadioteaterROAD TRIP deur Corné Joubert
Twee vroue wat ry agter vryheid aan. Een pad wat lelik skeefloop.Jana en Stephanie, stadsmeisies en beste vriendinne, vat die pad die Karoolandskap in om hulle…
RadioteaterLIGTER AS DIE WIND deur André Kotzé
Dirk Ligter was 'n berugte skaapsteler uit die Hantam se wyk. Hy het van plaas tot plaas beweeg, soms fluks gewerk, al wat vroumens is, beïndruk, dikwels skaap…
RadioteaterDIE JUDASBOK deur Dalene Matthee
ʼn Jong bruin man raak in die jare tagtig verlief op 'n wit onderwyseres. Weens apartheidswetgewing is hulle verhouding nie net gedoem nie, dit is onwettig en…
RadioteaterNOG NET TWEE WEKE deur Helena Hugo
Esta is sewentien, en haar ouers se enigste kind. Sy is mooi, slim en talentvol. Haar toekoms blink, maar dan tuimel haar drome inmekaar. Moet sy haar ouers in…
RadioteaterDIE VOËLHOK deur William Oosthuizen
'n Polisie ondersoekspan probeer die oorsaak van die dood van 'n bejaarde vrou bepaal, wie se lyk in 'n voëlhok in die agterplaas van haar huis gevind is…
RadioteaterDIE FIETSTOER deur Joa Bekker
Wat het hulle besiel? Oom Jannes op 64 (Dirk Stoltz) en die bloedjong Chilli op 22 (Christopher van der Westhuizen) besluit om per fiets saam deur die Karoo…
RadioteaterSOEK deur Madeleine Volschenk
Letsie verdwyn spoorloos uit 'n gastehuis op die Kaapse platteland. Wat het met haar gebeur? Die ander gaste leer mekaar en die eienaars beter ken terwyl hulle…
RadioteaterDIE TESTAMENT deut Rhona Peens
Oom Josef Rossouw sterf, en sy familie en werkers word na die prokureur se kantore genooi sodat die testament vir hulle gelees kan word. Daar is miljoene rand…
RadioteaterLAAT HERFS deur Richard van der Westhuizen
Andrew Beyers se lewe het, soos die meeste mense s'n, nie heeltemal verloop soos wat hy graag sou wou hê nie. Dan ontmoet hy, heel toevallig, 'n sprankelende…
RadioteaterONTYDIGE TYDINGS deur Albert Short
Ontydige Tydings is 'n opvolg op 'n Voorlopige Begrafnis. Dis alweer begrafnistyd, maar die kis is swaar en die begraafplaas lê ver op 'n hoogte. Dan bedink…
RadioteaterWAAR IS TOMAS? deur Zoë Ras
Emma le Roux is 'n jong versorger wat na 'n bejaarde wewenaar, Giel Vermaak, moet omsien. Hulle verhouding is uit die staanspoor problematies. Tog kom Emma gou…
RadioteaterDIE REINE WAARHEID deur Eleanor Lombard
Wanneer 'n poskantoorwerker in 'n klein dorpie 'n storie oor een van die inwoners oorvertel, kry die storie stertjies by en word dit al hoe meer sensasioneel…
RadioteaterKOLSKOOT VISAGIE deur Christopher Joynt
Hierdie drama vertel die tragiese verhaal van Barend Visagie en sy seun, Willie. Dit speel in 1948 in die Swinburne-distrik af. Hoewel dit n fiktiewe storie…
RadioteaterDIE GANG deur Joe Kleinhans
Die dag nadat wewenaar Jakob Swart by die Tuisbes-tehuis intrek, word hy in 'n kantoor betrap waar hy, selfoon in die hand, in 'n kabinetlaai krap. Dis in…
RadioteaterSKINK VIR MY 'N WHISKY deur Deon Johnston
Die bestuurder van 'n supermarkgroep word koelbloedig deur 'n gemaskerde rower doodgeskiet, enkele dae voor sy tweede huweliksherdenking. Vir sy jong weduwee…
RadioteaterHITTEGOLF deur Martyn le Roux
Fanus en Linda Vermaak woon in Belville saam met Fanus se ma en hulle twee “amper groot” kinders. Die “koors” van aardverwarming slaan toe wanneer die noodlot…