skinny.

Latest / Radioteater

DIE GOUE KRING deur Uys Krige

Hierdie argiefdrama is 'n liriese en poëtiese drama oor die geliefdes Ferdinand en Isabella wat graag wil trou, maar dan daag 'n aantreklike jong man op. Hy is op soek na Moeder Mart, maar weier om te sê hoekom. Die aktrise Hannah Botha vertolk die rol van Violetta. Botha was onder andere bekend om haar rolle in die TV-reekse Nommer Asseblief, Agter elke man en Egoli. Die Goue Kring handel oor die kringloop van die lewe en dood en is geskoei op 'n legende uit die Portugese literatuur. Die temas sluit in die mens se hoogmoed en luiheid; en hoe die lewe geen sin het sonder die dood nie. Die…

The skinny

The skinny isn't ready yet — notes appear once the transcript is processed.