skinny.

Latest / Radioteater

STILLE WATERS deur Anton Treurnich

Anna van Rooy sterf op 'n klein dorpie in die Karoo. Dit dompel nie juis die mense van die dorpie in rou nie. Sy was immers nie 'n gewilde inwoner nie, en het skynbaar oral waar sy gaan vyande gemaak. Dis wanneer die bewyse daarop dui dat sy nie dood is aan natuurlike oorsake nie, dat die inwoners van die dorpie in rep en roer is. Almal word skielik verdagtes, want elkeen het 'n verskuilde rede gehad om Anna te wou wegmaak. Frederick, die dominee, het geen geheim gemaak daarvan dat Anna hom grensloos irriteer nie. So ook nie Sune, die eienaar van die handelshuis nie. Rowena, die politieke…

The skinny

The skinny isn't ready yet — notes appear once the transcript is processed.