skinny.

Latest / Radioteater

GERT GARRIES - ‘N BAAISIEKEL BLUES deur Pieter Fourie

Gert Garries wat in opdrag van RSG Drama deur Eben Cruywagen van verhoogteks na ‘n radioteater getransponeer is, bring amper ‘n derde dimensie na vore uit die oorspronklike Leroux-stof wat herbewerk is deur Fourie en dan nog ‘n bietjie genre-bemesting gegee word deur Cruywagen via sy aanpassing vir die radiomedium, sodat ‘n vrugbare uitvloeisel tot wasdom kom as radioteater. Die verteller/regisseur, vertolk deur Chris van Niekerk, lei juis die drama in met die volgende dialoog: “Ek is die regisseur van die gebeure wat oor die volgende uur of wat gaan ontvou. ‘n Baldadige reaksie , kan jy maar…

The skinny

The skinny isn't ready yet — notes appear once the transcript is processed.