skinny.

Latest / Radioteater

DIE PRYS VAN GLO-STOF deur Retief Scholtz

Hierdie darma bied aan hoërskoolleerders die unieke geleentheid om hulle talente voor die mikrofoon te wys. RSG, ATKV en die Nasionale Toneelspelkompetisie bied met trots 'n tienerstorie aan waarin individualisme, koppigheid, voortvarendheid en dryfkrag lei tot 'n baldadige avontuur. Vier deelnemers aan die Toneelspelkompetisie speel die rolle van drie uiteenlopende kinders en 'n elf wat in 'n bos verdwaal, en dan desperaat na 'n slaapplek soek met die hulp van 'n kaart. Maar hoe gemaak as die spulletjie nie kan ophou met argumenteer nie? Meningsverskille en selfbeeldprobleme staan vierkantig…

The skinny

The skinny isn't ready yet — notes appear once the transcript is processed.