
KORPORAAL LEMMER EN DIE ROWERS deur Bun en Heléne Booyens
Jy ontvang jou oproepinstruksies om as voyeur saam met die rowers in te val wat aanmeld in die weermagkaserne. 'n Briljante teks deur die pa en dogter Booyenskombinasie wat jou met deernis, nostalgie en soms afgryse sal vervul. Die sluier op lewe in die sewentiger- en tagtigerjare van nasionale dienspligtiges word gelig op 'n manier wat weergaloos is. Elke karakter wat geskep is vir hierdie verbeelde wereld word voortreflik uitgevoer deur 'n stewige span akteurs soos Gerard Rudolf, Anrich Herbst, Leon Kruger, De Klerk Oelofse, Wessel Pretorius, Andre Terblanche, Conradie van Heerden en…
The skinny
The skinny isn't ready yet — notes appear once the transcript is processed.