skinny.

Latest / Radioteater

DROSTERS deur Herschelle Benjamin

Michelle is alweer besig om te dros, of in haar eie woorde: “ek staak skool...” Haar maats Ruben, Sammy-Jo, Nicolaas en Pietie word egter vir die eerste keer, en uit die bloute na haar huis genooi vir 'n partytjie. Hier ontdek hulle 'n heel ander Michelle en 'n “geheim” wat 'n reuse-impak op hulle lewe het. Die spelers is Greteli Fincham as Michelle, Graeme Watson as Ruben, Adri Waterboer as Sammy-Jo, Angelo Bergh as Nicolaas en Francois van der Merwe as Pietie. Die stuk is 'n opdragwerk deur Herschelle Benjamin, bekend om die bekroonde verhoogstuk In Slavenhuis 39. Die drama is in…

The skinny

The skinny isn't ready yet — notes appear once the transcript is processed.