skinny.

Shows / Vertel Dit Net So!

Vertel Dit Net So!

Stories wat jou laat lag. Goed word gese op 'n veelseggende manier en plekke mag bekend klink, maar die karakters en gebeure is "fiction." Maak jou eie afleidings en gevolgtrekkings. En doen met die storie wat jy wil, maar...baie belangrik deel jou "happiness" met ander deur die podgooi te deel met andere. Geniet dit want hierdie Podgooi geniet jou!

Nou kan jy vir my 'n "voicenote" stuur. Ek luister na almal, sonder vooroordele of stuur sommer jou storie vir my en jy mag in die volgende reeks…

Episodes