
Komkommer Koel in 'n Warm Wereld
Got something to say to this podcast? Send a voicemail, and you might hear yourself on the next episode!
Dis die laaste episode in die reeks. Baie dankie vir die meeluister, afluister en weer oor luister. Ek waardeer dit uiters verskriklik vreeslik baie. Deur al die moles moes ek darem seker iets geleer het of hoe? Die bure is nie maklik nie, maar die bure is ook dierbaar. In hierdie laaste aflewering beklemtoon ek die belangrikheid om tenspyte van al die moles, rustig te wees jou koppie rooibosteetjie te geniet en op jou stoel van jou stoep, die lewe te geniet en koel te bly.
Ons sien mekaar…
The skinny
The skinny isn't ready yet — notes appear once the transcript is processed.