skinny.

Latest / Vertel Dit Net So!

Die Poort-Pad Geskil

Got something to say to this podcast? Send a voicemail, and you might hear yourself on the next episode!

'n Berig verskyn in die koerant dat die Poort Pad ook bekend as MR401 of die R339, Queenstraat opgegradeer sal word. En dit ontketen 'n hele ketting reaksie. Die Poort Pad is 'n pragtige en skouspelagtige bergpas en van historiese belang. Dit sny deur die Uniondale poort en is 'n belangrike skakel tussen Uniondale op die N9 en Avontuur in die Bo-Langkloof op die R62. Vanaf net 'n "gerug" het dit geli tot 'n vergadering wat ontaard het en ontwikkel het tot 'n Haarlem kwessie, dit was WOES…

The skinny

The skinny isn't ready yet — notes appear once the transcript is processed.