skinny.

Latest / Vertel Dit Net So!

Sit Om Te Rus

Got something to say to this podcast? Send a voicemail, and you might hear yourself on the next episode!

Die lewe kan rustig wees as die mense aan die anderkant van die "fence" ook rustig is. Maar nee, 'n mens kan nie eers jouse ou rooibosteetjie in vrede op jou stoep sit en drinke nie, of jouse vrede word verstoor deur 'n trekker wat tot teen jouse stoep ry. Dit alles om my net vies te maak vir die gebroedsel. Ou Fritzie lyk dit my is altoos in die moeilikheid. Hy werk om te rus, maar selfs dit is hom nie beskore nie. Wag tot die tannie neffensaan begin pale plant. Dis 'n moles van 'n ander…

The skinny

The skinny isn't ready yet — notes appear once the transcript is processed.