
Voorskou - Almal Spook Op Uniondale Behalwe Die Spook
Got something to say to this podcast? Send a voicemail, and you might hear yourself on the next episode!
Welkom terug my vriend en vriendin. Baie dankie vir jou gereelde luister na my Podgooi - Vertel Dit Net So - en dis ook wat ek probeer doen. Soos jy alreeds agter gekom het probeer ek kort storie te gee oor dorpe in ons land, en daar is sommer nog baie om te kom. Ek probeer ook die stories te plaas binne die kleurling of bruin gemeenskappe. Ons is 'n gemeenskap wat die kwinkslae het, die byname het en die komiese raak sien en hoor. Hierdie derde reeks het niks met spoke te doen nie, altans…
The skinny
The skinny isn't ready yet — notes appear once the transcript is processed.