
Die Dag Toe Die Vulstasie Opdroog
Got something to say to this podcast? Send a voicemail, and you might hear yourself on the next episode!
Die hele Koekenaap staan en wag by die vulstasie soos hulle by die kerk nie sal staan en wag nie. Nee by die kerk kom hulle altyd laat, met die uitsondering van tannie Ous want sy wil niks mis loop nie. Jy weet mos hoekom... Die pompe by die vulstasie was alreeds vyf dage laat. Die karre en bakkies van algaar staan stil want daars g'n brandstof nie. Die petrol joggie het al sy bedankingsbrief geskryf...en broer Jan Dohner is in 'n stille oordenking rustig en kalm want so het hy altyd…
The skinny
The skinny isn't ready yet — notes appear once the transcript is processed.