Shows / Moeilikheid is ons besigheid! met Jaco Strydom

Moeilikheid is ons besigheid! met Jaco Strydom
Jaco Strydom gesels met kerkmense en ander vreemde wesens oor eienaardige dinge . . . Die waarheid oor Suid-Afrika vandag (en oor kerkwees in die tyd van die ANC) is bruin en wit en swart, mooi en lelik, goed en sleg - en iets tussenin. In die woorde van Diane Ackerman: ‘It began in mystery, and it will end in mystery, but what a savage and beautiful country lies in between.
Episodes
Moeilikheid is ons besigheid! met Jaco StrydomJaco Strydom gesels met Jean Cooper oor sy reis deur Afrika
Jean Cooper se boek, Waar die teerpad ophou, het Augustus hierdie jaar verskyn. “Ek het met ingehoue asem saamgereis,” sê Dana Snyman op die voorblad. Nou kan…
Moeilikheid is ons besigheid! met Jaco StrydomJaco Strydom gesels met Ryno Meyer oor Fellowship City
"Ons aanbid in Engels, Sotho, Zulu, Sepedi, Afrikaans, Tswana, Xhosa en Tsonga. Ons preek in Engels. Ons doen dit omdat ons geroep is om mense te bereik wat…
Moeilikheid is ons besigheid! met Jaco StrydomJaco Strydom gesels met Marius Schoombie oor donker tye en ’n vreemde lig
Ons gesels oor misdaad. Marius Schoombie is geen polisieman of ’n kriminoloog nie — hy is ’n dominee by Stellenberg gemeente — maar hy het dit al aan sy eie…
Moeilikheid is ons besigheid! met Jaco StrydomDeon Els, rugby kopdokter, dominee, vredemaker . . .
Hulle noem hom die kopdoter van die Blitzbokke, die Springbok-sewespan wat onlangs gekroon is as wêreldkampioene. Deon Els is ook predikant by Helderberg…
Moeilikheid is ons besigheid! met Jaco StrydomJaco Strydom gesels met Frikkie Coetzee
"Die groot gevaar is dat ons vandag wil onttrek en terugtrek en bedreig voel, terwyl die liefde van die Here ons juis oor grense vat. Wanneer ons oor grense…
Moeilikheid is ons besigheid! met Jaco StrydomRikus van Zyl, ’n dominee op die platteland
“Ek wil nooit ’n dominee op die platteland wees nie!” Hoe baie moes ek dit al hoor. Of iets soortgelyks. Veral onder jonger dominees deesdae. Ja, hulle sien…
Moeilikheid is ons besigheid! met Jaco StrydomJaco Strydom gesels met Santie en Henry Tyrer
“Ja, so ons doen maar sulke goeters,” sê Santie Tyrer en lig haar skouers. Sy vertel van ’n vrou wie se man onlangs oorlede is: “Dit was ’n reënerige Dinsdag…
Moeilikheid is ons besigheid! met Jaco StrydomRudolph Scharneck, die vlieënde dominee
Rudolph Scharneck is ’n dominee wat graag die misterieuse stiltes van die hoogtes opsoek. Soms vind hy dit in die wilde vrede van hoë bergpieke, ander kere in…
Moeilikheid is ons besigheid! met Jaco StrydomJaco Strydom with Mike and Megan Ribbens
20 years ago they moved from the USA to Africa . . . “I enjoy God's abundant goodness in South Africa through great people, majestic landscapes and animals…
Moeilikheid is ons besigheid! met Jaco StrydomJaco Strydom gesels met Sané Leach
“Waarom doen jy dit?” vra ’n besoeker. Sy was ’n welaf vrou, onthou ek, uit die Ooste van Pretoria. En ’n mens kan haar vraag verstaan. Dit was waarskynlik…
Moeilikheid is ons besigheid! met Jaco StrydomAnnatha Nel is dominee weerskante van die Oranje
Annatha is ’n besige dominee en ’n entrepreneur. Sy het onder andere ’n skoenwinkel, Voetspore van Hoop, en haar man boer . . . Kyk uit vir artikel en fotos in…
Moeilikheid is ons besigheid! met Jaco StrydomHendrico Ockhuys se bediening in Ysterplaat
Hendrico Ockhuys is deesdae ietwat van ’n legende in die Kaapse kerkomgewing, ’n mens loop hom orals raak. “Ek woon in Ystrplaat by Isibindi. Ons “huis” is…
Moeilikheid is ons besigheid! met Jaco StrydomSanré Benadé, die dominee wat groot dinge met min regkry
Die vroeë kerk het die gawe gehad om baie te doen met min, en dis iets wat die groter kerk vandag ook by Sanré Benadé kan leer . . . Kyk uit vir artikel en…
Moeilikheid is ons besigheid! met Jaco StrydomZakhe Mazibuko: Preacher, Let My People Go!
Jaco Strydom talks to Zakhe Mazibuko about his interresting life and the new book on church and money that caused a stir amongst pastors . . . Kerkbode
Moeilikheid is ons besigheid! met Jaco StrydomLizelle de Bruin, die mens agter die stem op RSG
Lizelle de Bruin “bedien” tot 450 000 mense op ’n slag. Praat van ’n groot gemeente! Gewoonlik is sy aan die ander kant van die mikrofoon. Die keer kon ek die…
Moeilikheid is ons besigheid! met Jaco StrydomDie drie passies van Nico Smit
Verbeel ek my of ervaar ’n al groter groep van my dominee-vriende deesdae ’n roeping van die Here Europa toe? Of na Kaapstad? En jy is reg, wie is ék om te…
Moeilikheid is ons besigheid! met Jaco StrydomJaco Strydom gesels met Reggie Peace
Gee ons meer vredemakers soos Reggie Peace! Meeste Suid-Afrikaners ken Reggie Peace as akteur en sanger. Maar hy word toenemend ook geken as skrywer. Sy eerste…
Moeilikheid is ons besigheid! met Jaco StrydomNic Grobler se beelde vertel stories
. . . Nic is soos ’n ontdekkingsreisiger en hierdie is net een van die vreemde reise van verwondering waarop sy beelde hom geneem het. Elke beeld het ’n…
Moeilikheid is ons besigheid! met Jaco StrydomJaco Strydom gesels met Len Muller
Jare later hoor ek Len Muller en Steff Bos se verwerking van Sarie Marais op die radio en gooi amper die kar om. Die ou se droom het waar geword, het ek gedink…
Moeilikheid is ons besigheid! met Jaco StrydomIvor Swartz en Jaco Strydom oor Eendag Is Te Ver
Ivor Swartz en Jaco Strydom gesels op Netwerk24 oor ’n hordes dinge, o.a. jeugbediening, moeilikheid in die nuus, die kerk en die nuwe boek, Eendag is te ver…
Moeilikheid is ons besigheid! met Jaco StrydomJaco Strydom gesels met Ashe Steenbok
“Hoe word jy toe ’n Anglikaanse priester?” vra ek. “Wel, toe gebeur God!”sê hy. Hy vertel van die groot indruk wat die woorde van ’n ryloper op sy lewe gemaak…
Moeilikheid is ons besigheid! met Jaco StrydomJaco Strydom gesels met Gerald Kamfer
“My wêreld het in duie gestort. Ek het net by myself gedink, ek gaan my vrou verloor, ek gaan hierdie rots waarop ek tans staan verloor. En toe, vir so vir ’n…
Moeilikheid is ons besigheid! met Jaco StrydomJacques De Villiers van Joshua na die Reën
Jaco Strydom gesels met Jacques De Villiers van Joshua na die Reën “In graad drie het my ma my eerste kitaar les geboek en toe later vir my ’n keyboard gekoop…
Moeilikheid is ons besigheid! met Jaco StrydomLerisa Meyer oor die see en die kerk en die dieper dors
“Ek en Handré bly in Uvongo met ons twee hondekinders, Leo en Teddie,” sê sy en vertel hoe hulle in 2020 van Pretoria as see toe getrek het. Dit was wonderlik…
Moeilikheid is ons besigheid! met Jaco StrydomJaco Strydom gesels met Erick van Breda oor ou ysters en kerkmense
Na skool het ek letterlik alle tipe besighede probeer terwyl ek swot. Van ń karwas, tot drom dienste, van besproeiing installeer tot groente verkoop — noem dit…
Moeilikheid is ons besigheid! met Jaco StrydomJaco Strydom gesels met Henning Mostert in Ghanzi
Henning Mostert is een van daai mense wat jou beter laat voel oor die wêreld, die kerk, jouself en sommer die hele lewe. Hy is dominee op ’n klein dorpie in…
Moeilikheid is ons besigheid! met Jaco StrydomJaco Strydom gesels met Ben en Elise Klut oor kerkwees in die stad en die berge
Hulle het mekaar in die hart van Hillbrow ontmoet. Vandag kerk die twee tussen die berge. Die gemeente waarvan hulle deel is, is in Winterton in mooie Noord…
Moeilikheid is ons besigheid! met Jaco StrydomJaco Strydom gesels met Charlene Grobler
Charlene Grobler is die hoof van Jakaranda en Louis Botha kinderhuise. Jakaranda huisves 200 kinders in 20 huise; Louis Botha 90 kinders in 9 huise. Hulle het…
Moeilikheid is ons besigheid! met Jaco StrydomScherlize se Ysterplaat storie
“Toe dink ek, ja, die saal word nou gebruik en die verhoog lankal ingerig in kamers waar van ons mense bly. Wat kan ons nog gebruik? Ons stoor is nou klaar die…
Moeilikheid is ons besigheid! met Jaco StrydomStefaans se nuwe lewe is vol boeke
Sy lewe lees soos ’n storie vol erg uiteenlopende genres. En dis ’n verhaal vol eens ondenkbare verassings wat steeds besig is om geskryf te word. Baie het…
Moeilikheid is ons besigheid! met Jaco StrydomJaco Strydom gesels oor DAKA
"En nou gaan ek jou die storie vertel van my dood en hoe ek die hemel en die hel van solitary confinement in die wildernis ontdek het - en hoe ’n waterwese my…
Moeilikheid is ons besigheid! met Jaco StrydomJaco Strydom gesels met Jacqueline De Lange - Moeder Teresa van die Moot
Reeds vroeg in haar lewe het sy kennis gemaak met die wrede kant van die lewe en ’n belangrike besluit geneem. Die storie oor haar kinderjare is tragies, om…
Moeilikheid is ons besigheid! met Jaco StrydomJaco Strydom gesels met Jan Venter oor rugby op Clarens - onder andere
Clarens is nie net ’n mooi plek nie, daar gebeur ook mooi dinge! Soos die storie van die Clarens Eagles. . . . toe Jan weer sien was hy nie net die nuwe…
Moeilikheid is ons besigheid! met Jaco StrydomJaco Strydom gesels met Sharaine Steenberg wat in Nieu-Seeland woon
“As dit maklik is doen jy dit verkeerd!” sê Sharaine Steenberg. “Na 8 jaar dink ek nog baie daaraan om eerder terug te gaan Suid-Afrika toe. Ons het getrek vir…
Moeilikheid is ons besigheid! met Jaco StrydomJaco Strydom gesels met die mense van NetACT in Nairobi, Kenia
“Waarom doen ek dit? Liefde vir Afrika! En omdat God se liefde my dring. Ek ontdek soveel van myself, van ander mense en van God in hierdie betrokkenheid in…
Moeilikheid is ons besigheid! met Jaco StrydomJaco Strydom gesels met Peet Botma wat oor die Atlantiese Oseaan geroei het
“My boot was rooi van die sand, so ook al die vlaggies op die dek, én my sonpanele. En dis nie goed nie! Want jy is ongelooflik afhanklik van die paar…
Moeilikheid is ons besigheid! met Jaco StrydomJaco Strydom gesels met Johan Erasmus
Johan Erasmus is die leier van 'n geloofsgemeenskap genaamd, Dialogue Community, en een van die stigterslede van Betereinders. Hy vertel hoe hy na skool…
Moeilikheid is ons besigheid! met Jaco StrydomKatleho Ncaphe
"For me to be confirmed as the service minister in NG Kerk is the continuation of what God started before I was born. I am just becoming part of the big…
Moeilikheid is ons besigheid! met Jaco StrydomMaartje en Zander van der Westhuizen
Maartje van der Westhuizen is pas verkies as assessor van die algemene sinode. Sy is predikant by NG kerk Elarduspark. Zander is predikant by NG Gemeente…
Moeilikheid is ons besigheid! met Jaco StrydomJaco Strydom gesels met Stephan De Beer
Ek wens meer dominees en pastore wil na die ou luister sê iemand nou die dag, en ek onthou 'n ander ou wat eenkeer opgemerk het: “David Bosch is dood maar ons…
Moeilikheid is ons besigheid! met Jaco StrydomJaco Strydom gesels met Johan Robyn
“Ek het diep in die oë gekyk van daai ouens wat die gun op my gehad het en ek het regtig daai dag die pyn van armoede gesien, die pyn van swaarkry, die pyn van…
Moeilikheid is ons besigheid! met Jaco StrydomJaco Strydom gesels met Rethie Van Niekerk
“Ek dink daai broosheid wat ek ervaar het, het my op 'n fundamentele manier gevorm. Ek het geleer om dit te embrace. In daai hele tyd wat ons werkloos was, het…
Moeilikheid is ons besigheid! met Jaco StrydomJaco Strydom gesels met Niel en Marietjie Steyn
Marietjie is 'n dominee by die oudste kerk in die land en Neil die leier van een van die jongste geloofsgemeenskappe, Isibindi . . . Kyk uit vir artikel en…
Moeilikheid is ons besigheid! met Jaco StrydomJaco Strydom gesels met Ruhan Fourie
Die kerk was nog nooit goed met mag nie, en politici het 'n manier om godsdiens tot voordeel van hulle eie groep te manipuleer. Ek voel effe deurmekaar oor die…
Moeilikheid is ons besigheid! met Jaco StrydomJaco Strydom gesels met Hanneri De Wet
Sy vertel stories met fotos . . . Kyk uit vir artikel en fotos in Kerkbode Borg 'n bed in een van ons Echo-huise
Moeilikheid is ons besigheid! met Jaco StrydomJaco Strydom gesels met Ronell Bezuidenhout
“Ek is gebore in Welkom, op 'n dag dat dit gesneeu het in Augustus, en vir 'n oomblik is ek omgeruil en vir die verkeerde ma gegee. My eerste moedersmelk was…
Moeilikheid is ons besigheid! met Jaco StrydomJaco Strydom gesels met Ivor Swartz en Rudi Swanepoel
Nie vervelige mense nie! Jaco Strydom gesels met Ivor Swartz en Rudi Swanepoel oor hulle 2de TV reeks en die paradoks van dominee- en kerkwees in Suid-Afrika…
Moeilikheid is ons besigheid! met Jaco StrydomJaco Strydom gesels met Eddie Le Roux
Eddie Le Roux gesels oor sy pad met die kerk, letterlik 'n dag na hy afgetree het as predikant. Kyk uit vir artikel en fotos in Kerkbode Borg 'n bed in een van…
Moeilikheid is ons besigheid! met Jaco StrydomDanie en Esther Van Niekerk, vreemde wesens wat die wêreld ’n beter plek maak
“Waar is Danie . . . en waar is ons kruiwa?” het Esther gewonder. Meer en meer desperate, moeë, moedelose vlugtelinge uit Sirië het elke dag deur hulle stad…
Moeilikheid is ons besigheid! met Jaco StrydomJaco Strydom gesels met Danie Mouton oor sy pad met die kerk
“Die skool se leuse was ‘Ons eie eerste’, 'n leuse waarvan ek my hele volwasse lewe probeer afskeid neem,” sê Danie. Hy was al oral betrokke in die…
Moeilikheid is ons besigheid! met Jaco StrydomJaco Strydom gesels met Enrique Hermanus
Enrique het onlangs sy vier en twintigste verjaarsdag gevier, maar moenie dat sy ouderdom jou bluf nie, hy is een van daai ouens wat dit regkry om 'n groot…
Moeilikheid is ons besigheid! met Jaco StrydomJohan Brits, die eenvoudige lewensstyl van ’n finansiële slim ou
Dis nie net wát Johan Brits doen wat fassinerend is nie, maar veral die plek vanwaar hy kies om dit te doen. As jy byvoorbeeld hoor wat die ou se day-job is…
Moeilikheid is ons besigheid! met Jaco StrydomWynand Breytenbach
Wynand Breytenbach is predikant met opdrag jongmense en uitreik, sy Facebook blad sê: Story Teller at Durbanville Gemeente. Sy eie storie is vol intriges…
Moeilikheid is ons besigheid! met Jaco StrydomRetha Kruidenier, die dominee met ’n groot hart
'n Mens kan die emosie in haar stem hoor as Retha praat oor die weerlose mense in die gemeenskap, veral die mense wat sy daagliks raakloop in publieke…
Moeilikheid is ons besigheid! met Jaco StrydomDie worsteling en verwondering van Pierre Du Plessis
Pierre Du Plessis het destyds modeontwerp geswot, later vir 'n tyd lank in die advertensiebedryf gewerk en onder andere ’n alternatiewe geloofsgemeenskap…
Moeilikheid is ons besigheid! met Jaco StrydomCharlotte Sibanyoni
Charlotte Sibanyoni is 'n NG dominee en Hebreeuse dosent by Tuks met ’n fassinerende storie . . . Kyk uit vir artikel en fotos in Kerkbode Borg 'n bed in een…
Moeilikheid is ons besigheid! met Jaco StrydomNadia en DJ
Nadia en DJ is getroud. Albei is dominees, Nadia in 'n gemeente en DJ in die gemeenskap . . . Kyk uit vir artikel en fotos in Kerkbode Borg 'n bed in een van…
Moeilikheid is ons besigheid! met Jaco StrydomJaco Strydom gesels met Sandile Mnisi
“Ons bly in 'n baie mooi land en die diversiteit maak dit nóg mooier!” sê Sandile Mnisi wat onlangs gelegitimeer is. Hy het teologie studeer by Tuks en preek…
Moeilikheid is ons besigheid! met Jaco StrydomOorlog in Mosambiek, Andre en Anna-Marie is steeds daar
Andre en Anna-Marie Thiart se huis in die Noorde van Mosambiek is laasjaar afgebrand, maar hulle is steeds daar. Vir nou woon hulle in 'n konstruksiekamp van…
Moeilikheid is ons besigheid! met Jaco StrydomNeil Büchner
“Wat doen Neil Büchner nou eintlik?” Hierdie vraag het ek mense al meer as een keer hoor vra. Gewoonlik wonder en bespiegel almal teenwoordig dan bloot hardop…