Shows / Moeilikheid is ons besigheid! met Jaco Strydom

Moeilikheid is ons besigheid! met Jaco Strydom
Jaco Strydom gesels met kerkmense en ander vreemde wesens oor eienaardige dinge . . . Die waarheid oor Suid-Afrika vandag (en oor kerkwees in die tyd van die ANC) is bruin en wit en swart, mooi en lelik, goed en sleg - en iets tussenin. In die woorde van Diane Ackerman: ‘It began in mystery, and it will end in mystery, but what a savage and beautiful country lies in between.
Episodes
Moeilikheid is ons besigheid! met Jaco StrydomJaco Strydom gesels met Johan Cloete
Johan Cloete is deesdae op die agtergrond betrokke by Kerk tussen die Mielielande, 'n gemeente sonder 'n dominee . . . Kyk uit vir artikel en fotos in Kerkbode…
Moeilikheid is ons besigheid! met Jaco StrydomJaco Strydom gesels met Fay Van Eeden
“Toe blaas ek die oom se kar se bande af,” sê Fay, “ek het gevoel ek kan nie net níks doen nie.” “Hoe oud was jy?” vra ek. “Twaalf,” sê sy en vertel hoe sy van…
Moeilikheid is ons besigheid! met Jaco StrydomDie avonture van Michiel Van der Merwe
Michiel Van der Merwe is 'n dominee, 'n skrywer en die uitvoerende hoof van Stabilis, onder andere. Hy is een van daai rare mense wat 'n enorme klomp lewe in…
Moeilikheid is ons besigheid! met Jaco StrydomErick du Toit en die Skotte
Erick is die afgelope 3 jaar in predikant in Skotland . . . Kyk uit vir artikel en fotos in Kerkbode Borg 'n bed in een van ons Echo-huise
Moeilikheid is ons besigheid! met Jaco StrydomJaco Strydom gesels met Marinda van Niekerk
Dit was by 'n fontein waar Marinda destyds haar groot ontnugtering gehad het. 'n Tipe ontwaking wat uiteindelik sou bydrae tot haar passie vir die weerlose…
Moeilikheid is ons besigheid! met Jaco StrydomChris de Vries se vreemde studentebediening in Bloemfontein
Die dieper dors en die lewende water "Die uitdaging is om boorgate te boor, fonteine oop te maak . . . eerder as om nog grense tussen mense op te rig," sê…
Moeilikheid is ons besigheid! met Jaco StrydomJaco Strydom gesels met Waldemar Stumpfe
Waar is Waldemar? Waldemar is present . . . Borg 'n bed in een van ons Echo-huise, My Blog: Anderkant die Doringdraad,
Moeilikheid is ons besigheid! met Jaco StrydomJaco Strydom gesels met Deon Meiring
Deon Meiring het onlangs Bicycle Sonder 'n Slot saam met Koos Kombuis ge-record vir 'n TV reeks. . . . Sy se musiekloopbaan is reeds vroeg gebore - om dit sag…
Moeilikheid is ons besigheid! met Jaco StrydomAmos Petersen
Ons gesels in Stellenbosch, hy is pas terug uit Malta waar hy onder vlugtelinge gewerk het. Amos Petersen se pa was 'n VGK predikant op Vredenburg in die…
Moeilikheid is ons besigheid! met Jaco StrydomAnsa van Geest, 'n dokter wat sing en skryf oor hoop
Ons gesels oor die uitdagings in haar mediesepraktyk in die Covid tyd, haar lewenspad, haar nuwe boek wat een van die dae verskyn . . . Ansa se blog Artikel en…
Moeilikheid is ons besigheid! met Jaco StrydomDelaHarpe le Roux ontdek nuwe hoop op ou plekke
“Gee jou hart vir Hillbrow,” sing Johannes Kerkorrel. Moeder Teresa het dikwels wanneer mense haar sou raad vra oor wat hulle met hulle lewens moet doen…
Moeilikheid is ons besigheid! met Jaco StrydomAndré Bartlett
André Bartlett is 'n besige man. Hy is onder andere voorsitter van die Hoëveld sinode, 'n skrywer wat besig is met sy derde boek, hy is verantwoordelik vir…
Moeilikheid is ons besigheid! met Jaco StrydomNaude Kritzinger
. . wat ’n vreemde dominee . . . Link na een van Naude se musiek videos Link na Kerkbode vir artikel en fotos Borg 'n bed in een van ons Echo-huise
Moeilikheid is ons besigheid! met Jaco StrydomMelodie van Brakel
Melodie is een van die beautifulste mense wat ek al ooit ontmoet het - en ek het al baie mense ontmoet! Kyk of jy die podcast kan luister sonder om (ten minste…
Moeilikheid is ons besigheid! met Jaco StrydomJaco Strydom gesels met Theo en Koos van Prophet
Die nuwe album Die Kolonie is uit - and doing well. Waar het alles begin? Theo sê hy eintlik het vir Koos jammer gekry en wou hom graag help. “In 1982 het ek…
Moeilikheid is ons besigheid! met Jaco StrydomAnnes Nel
Annes Nel is 'n dosent in Rusland. Hy en sy vrou Olga is fassinerende mense, vol passie vir die lewe en interessante stories. Hulle vertel onder andere van…
Moeilikheid is ons besigheid! met Jaco StrydomJaco Strydom gesels met Roelf Meyer
Roelf Meyer het al belangrike politieke posisies beklee, was onder andere Minister van Verdediging en later Minister Konstitusionele Ontwikkeling, maar hy het…
Moeilikheid is ons besigheid! met Jaco StrydomAndré Botha
. . . hy is 'n dominee op die platteland met 'n passie vir die plakkerskamp . . . Kyk uit vir artikel en fotos in Kerkbode
Moeilikheid is ons besigheid! met Jaco StrydomEJ Leach van Suid-Afrika na Kalkutta . . .
EJ Leach is 'n vreemde dominee. Na hy sy studies by Tuks voltooi het, besluit hy en sy vrou om te trek na 'n plek waar dit rowwer gaan as Suid-Afrika. Hulle…
Moeilikheid is ons besigheid! met Jaco StrydomDie passies en die frustrasies van Rudi Swanepoel
“Rudi is real,” sê iemand nou die dag. 'n Goeie opsomming. Ons het al saam gelag en gehuil, en ek het die voorreg gehad om hom meer as een keer kwaad te sien…
Moeilikheid is ons besigheid! met Jaco StrydomStefaans Coetzee het bomme geplant, nou plant hy groente
Die fassinerende verhaal van Stefaans Coetzee wat destyds 'n bom geplant het in Shoprite. Hy gesels oor sy kinderdae, die Isreal Visie, oor sy tyd in die tronk…
Moeilikheid is ons besigheid! met Jaco StrydomSchalk Van Heerden en die brûe wat hy bou
Behalwe vir “kerkkantoortannie”, dominee en Scalk se betrokkenheid by FSSA, is hy aan die stuur van Betereinders. “Ons is eintlik skaam oor hoe eenvoudig ons…
Moeilikheid is ons besigheid! met Jaco StrydomJaco Strydom chat met Johrné van Huyssteen
Ons praat oor sy huis in Sunnyside, die kere toe hulle geroof is, sy weirdste geestelike ervaring in 'n vreemde kerk, politiek en oor wanneer Ddisselblom weer…
Moeilikheid is ons besigheid! met Jaco StrydomJaco Strydom en Bouwer Bosch chat (die Covid updated version)
Ons praat oor donker tye, happy tye, hate mail, die keer toe Bouwer Bosch actually kwaad geword het (for real!), Suid-Afrika, Steve Hofmeyr, sy kinderjare…
Moeilikheid is ons besigheid! met Jaco StrydomDie sterre, die planete en die verwondering van Hennie Maas
As mens Hennie Maas se naam hoor, dink jy aan “sterre en planete”. Die naam van sy gewilde program op RSG. Hy verwys graag na homself as 'n nuuskierige agie…
Moeilikheid is ons besigheid! met Jaco StrydomJaco Strydom gesels met Stephan Joubert
Ek vra Stephan Joubert 'n klomp vrae oor dinge waaroor ek nog altyd wonder, hy gesels oor sy eie geloofspad, oor die kerk, die akademie, mooi dinge wat hy…
Moeilikheid is ons besigheid! met Jaco StrydomReggie Peace se fassinerende storie
Reggie Peace is 'n akteur, 'n skrywer en 'n sportman met 'n fassinerende verhaal wat 'n mens help om weer te droom. Reggie se musiek videos: Move Kos op die…
Moeilikheid is ons besigheid! met Jaco StrydomCas Wepener
Cas Wepener is professor in Praktiese Teologie in Stellenbosch, ons gesels oor sy skryfwerk, die unieke uitdagings en geleenthede in die tyd waarin ons leef en…
Moeilikheid is ons besigheid! met Jaco StrydomSøren Kierkegaard, Paulus en my kajak-trip om Zanzibar
10 min chat oor lesse wat ek geleer het by Søren Kierkegaard, Paulus en op my solo kayak-trip laas jaar om Zanzibar . . . Fotos van die trip: Instagram…
Moeilikheid is ons besigheid! met Jaco StrydomIvor Swartz
Ivor is 'n man met 'n groot storie, die tipe verhaal wat oral in Suid-Afrika mense se lewens verander. Hy is op 14 toegesluit vir moord, maar dis net 'n klein…
Moeilikheid is ons besigheid! met Jaco StrydomSy gee haar hart vir Hillbrow - Leona Pienaar se storie
Leona Pienaar vertel hoe sy destyds met 'n klein karretjie uit die Kaap uit in Hillbrow aangekom het - en hoe die stad haar hart gesteel het . . . As meer…
Moeilikheid is ons besigheid! met Jaco StrydomKerkmense en ander Sondaars ('n Liedjie - nie net vir jou nie . . .)
" . . don't judge me because I sin differently than you . . ." Het hom lank terug geskryf, iemand het my ge-record toe ek dit iewers gesing het, nie seker waar…
Moeilikheid is ons besigheid! met Jaco StrydomAnna Emm en die magic van stories
"Ek glo in die krag van stories. Ek glo dat ‘n goeie storie kan inspireer, motiveer, aktiveer en genees soos geen ander medium op aarde nie," sê Anna Emm. Sy…
Moeilikheid is ons besigheid! met Jaco StrydomJaco Strydom gesels met Bouwer Bosch
Ons praat oor freaken alles! Die nuwe album, sy kinderjare, donker tye, hate mail, happy tye, die keer toe hy kwaad geword het, Suid-Afrika, Steve Hofmeyr…
Moeilikheid is ons besigheid! met Jaco StrydomA conversation with Leonard Sweet - Jaco Strydom
“What is the difference between a living thing and a dead thing? In the medical world, a clinical definition of death is a body that does not change. Change is…
Moeilikheid is ons besigheid! met Jaco StrydomJaco Strydom gesels met Tom Smith
'n Chat met Tom Smith wat Raw Spirituality geskryf het, oor Suid-Afrika en rykdom en armoede en die sondes van kerkmense en sy eie persoonlike worstelinge en…
Moeilikheid is ons besigheid! met Jaco StrydomJaco Strydom gesels met Regter Eberhard Bertelsmann
Regter Eberhard Bertelsmann vertel sy storie. Sy moeilikheid met die veiligheidspolisie as student in Stellenbosch in die laat 1960's, die aanslae op sy lewe…
Moeilikheid is ons besigheid! met Jaco StrydomAubrey Thompson se storie
Ek gesels met Aubrey Thompson, terwyl hy besig is om 'n baby shower te reël, hy was voorheen op tik en in die tronk (onder andere . . .) sy verhaal kan jou…