skinny.

Latest / Moeilikheid is ons besigheid! met Jaco Strydom

Schalk Van Heerden en die brûe wat hy bou

Behalwe vir “kerkkantoortannie”, dominee en Scalk se betrokkenheid by FSSA, is hy aan die stuur van Betereinders.

“Ons is eintlik skaam oor hoe eenvoudig ons plan is,” verduidelik Schalk. Dit gaan oor “staan saam" – die verhoudingselement – en “werk saam" om aktief 'n verskil te maak. Suid-Afrikaners moet eers inspring, mekaar leer ken en verstaan voor ons kan leer saamwerk. Armoedeverligting is ook ’n groot doelwit van Betereinders.

“’n Klomp slegte dinge broei uit as mense nie werk het nie,” sê hy.

Betereinders trek elke jaar op geloftedag 'n laer in die townships, en braai dan saam met die…

The skinny

The skinny isn't ready yet — notes appear once the transcript is processed.