skinny.

Latest / Moeilikheid is ons besigheid! met Jaco Strydom

Rikus van Zyl, ’n dominee op die platteland

“Ek wil nooit ’n dominee op die platteland wees nie!”

Hoe baie moes ek dit al hoor. Of iets soortgelyks. Veral onder jonger dominees deesdae. Ja, hulle sien dalk nog kans vir “’n klein plekkie langs die see”, sal hulle dan opmerk — die roeping Kaap toe loop al sterker — maar nie sommer vir ’n klein plekkie in die Vrystaat of Noordkaap nie. “Ek sal gaan,” sê iemand, “maar net as ’n Engel self die boodskap bring.”

Rikus van Zyl is ’n dominee op die platteland in die Vrystaat, op Edenburg, 80km suid van Bloemfontein, en sy oë blik as hy oor die bediening praat.

Die platteland is in Rikus se…

The skinny

The skinny isn't ready yet — notes appear once the transcript is processed.