Latest / Moeilikheid is ons besigheid! met Jaco Strydom

Jaco Strydom gesels met Jean Cooper oor sy reis deur Afrika
Jean Cooper se boek, Waar die teerpad ophou, het Augustus hierdie jaar verskyn. “Ek het met ingehoue asem saamgereis,” sê Dana Snyman op die voorblad. Nou kan ek dieselfde sê. Wat ’n verhaal!
Hulle het Europa toe gery, van Pretoria af, die lang kant op deur Wes Afrika. Meer as 18 000km in 80dae. Jean het ’n Phd in bedryfsielkunde en sy vriend, De Witt Oosthuizen, is ’n mediese dokter.
Daar was dik sand in Angola, gevaarlike berge op die grens van Nigerië, amper onrybare modder in Kameroen, stormsterk winde in die Sahara, slegte paaie, ewige padblokkades, manne met AK47’, petrolstasies sonder…
The skinny
The skinny isn't ready yet — notes appear once the transcript is processed.