skinny.

Latest / Moeilikheid is ons besigheid! met Jaco Strydom

Jaco Strydom gesels met Ryno Meyer oor Fellowship City

"Ons aanbid in Engels, Sotho, Zulu, Sepedi, Afrikaans, Tswana, Xhosa en Tsonga. Ons preek in Engels. Ons doen dit omdat ons geroep is om mense te bereik wat nie vir Jesus ken nie, en om ’n geestelike tuiste te wees vir Christene in die area wat nie deel is van ’n kerk nie. Ons doen dit omdat ons glo dat ons mensgemaakte grense kan oorsteek en transendeer deur die krag van die evangelie. Ons doen dit omdat ons glo diversiteit ’n geskenk van God, en dat dit bedoel is om geniet en omarm te word," sê Ryno . . .

Kyk uit vir artikel en fotos in Kerkbode

https://fellowshipcity.co.za/

Borg 'n bed in…

The skinny

The skinny isn't ready yet — notes appear once the transcript is processed.