Latest / Moeilikheid is ons besigheid! met Jaco Strydom

Jaco Strydom gesels met Marius Schoombie oor donker tye en ’n vreemde lig
Ons gesels oor misdaad. Marius Schoombie is geen polisieman of ’n kriminoloog nie — hy is ’n dominee by Stellenberg gemeente — maar hy het dit al aan sy eie lyf gevoel. ’n Paar keer. En hy het stories om te vertel! Van dit tragies en wreed, maar dan is daar ook ’n inspirerende misdaadverhaal. ’n Verhaal so beautiful dat dit mens weer hoop gee.
Kyk uit vir artikel en fotos in Kerkbode
Borg 'n bed in een van ons Echo-huise
The skinny
The skinny isn't ready yet — notes appear once the transcript is processed.