Latest / Moeilikheid is ons besigheid! met Jaco Strydom

Stefaans se nuwe lewe is vol boeke
Sy lewe lees soos ’n storie vol erg uiteenlopende genres. En dis ’n verhaal vol eens ondenkbare verassings wat steeds besig is om geskryf te word.
Baie het gebeur in die nege jaar ná Stefaans Coetzee vrygelaat is.
Daar was ’n tyd toe jy, as jy sy naam hoor of iewers iets oor hom raaklees, dadelik gedink het aan die verregse tiener bomplanter wat lewenslank in die tronk sit. Toe breek daar ’n nuwe tydperk aan. ’n Tydperk waarin hy bekend word as die ou wat ’n nuwe lewe begin het, wat groentetuine plant in die plakkerskampe en opstaan teen rassisme en ongeregtigheid in Suid-Afrika — Stefaans is…
The skinny
The skinny isn't ready yet — notes appear once the transcript is processed.