Latest / Moeilikheid is ons besigheid! met Jaco Strydom

Jaco Strydom gesels met die mense van NetACT in Nairobi, Kenia
“Waarom doen ek dit? Liefde vir Afrika! En omdat God se liefde my dring. Ek ontdek soveel van myself, van ander mense en van God in hierdie betrokkenheid in Afrika,” sê Hannes Theron, die programkoördineerder van NetACT.
“Ek is eintlik 'n gerehabiliteerde pensionaris,” lag hy en vertel dat hy nooit gedink het hy gaan op sy ouderdom weer 'n draai in die akademie maak nie. Hy was onder andere voorheen predikant by Helderberg gemeente in Somerset Wes en is onlangs bevestig by NG Gemeente Constantia.
Ons gesels in die eetsaal van die Pan Africa Christian University in Nairobi. Saam aan tafel, is…
The skinny
The skinny isn't ready yet — notes appear once the transcript is processed.